Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit sal gebeur omdat Salomo My verlaat het en Astarte die godin van die Sidoniërs, Kemos die god van Moab, en Milkom die god van die Ammoniete, aanbid. Hy leef nie meer volgens my wil nie en hy doen wat nie vir My reg is nie. Hy kom nie my gebooie en voorskrifte na soos sy pa Dawid gedoen het nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:33 in konteks