Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ’n klompie manne om hom bymekaargemaak en die leier van die bende geword. In die tyd toe Dawid die magte van Soba verslaan het, het Reson en sy mense na Damaskus toe gevlug. Hy het daar gaan woon en koning geword.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:24 in konteks