Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 10:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek kon dit nie glo voordat ek hier aangekom het en dit self met my eie oë gesien het nie. Trouens, ek het nie eers van die helfte daarvan gehoor nie! U wysheid en voorspoed is baie meer as waarvan ek gehoor het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 10

Kyk 1 Konings 10:7 in konteks