Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 10:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Salomo se drinkbekers was van goud. So ook al die gebruiksartikels in die Libanonsbosgebou. Niks is van silwer gemaak nie omdat dit in Salomo se tyd geen waarde gehad het nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 10

Kyk 1 Konings 10:21 in konteks