Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 10:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe gee sy vir die koning ’n geskenk van meer as vier ton goud, baie speserye en waardevolle edelstene. Nooit weer is so baie speserye die land ingebring soos wat die koningin van Skeba vir Salomo gegee het nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 10

Kyk 1 Konings 10:10 in konteks