Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 9:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het hulle in die Skrif juis hierteen gewaarsku met die woorde: “Let goed op! Ek sit in Jerusalem’n klip waaroor mense kanstruikel,’n rots wat hulle kan laatval.Maar enigeen wat in Hom glo,sal nie beskaamd staan nie.”

Lees volledige hoofstuk Romeine 9

Kyk Romeine 9:33 in konteks