Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Gees van God help ons ook nog boonop in ons onbeholpenheid. Ons weet immers nie mooi wat en hoe ons moet bid nie. Maar die Gees self neem ons gebedsbehoeftes voor God op met versugtinge wat nie in menslike taal verwoord kan word nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:26 in konteks