Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat meer is, ons wat die Gees as voorsmaak en waarborg van ons toekomstige heerlikheid ontvang het, kreun ook in ons binneste in ons smagting om van ons verganklike liggame verlos te word.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:23 in konteks