Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:20-21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want teen sy wil is die ganse skepping in ’n sinnelose kringloop van aftakeling vasgevang as gevolg van God se straf op die eerste mense se ongehoorsaamheid. Die ganse skepping sien uit na die dag wanneer dit ook self van die slawediens aan hierdie verganklikheid bevry sal word en deel sal kry aan die heerlike vryheid van God se kinders.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:20-21 in konteks