Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Gees wat julle ontvang het, is nie ’n Gees wat weer van julle vreesbevange slawe maak nie. Julle het die Gees van ware kindwees ontvang en deur hierdie Gees roep julle uit tot God: Abba – ons Vader.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:15 in konteks