Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 7:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar nou is ons vrygestel van die binding van die wet omdat ons saam met Christus gesterf het. Daarom kan ons God nou dien met die nuutheid wat die Gees bring, nie op die ou manier van gehoorsaamheid aan die letter van die wet nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 7

Kyk Romeine 7:6 in konteks