Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 7:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die wet is dus goed. Dit het ’n diep geestelike karakter. Die probleem lê nie by die wet nie, maar by myself omdat ek aan my sondige natuur gebind is. Ek is ’n slaaf wat aan die sonde verkoop is.

Lees volledige hoofstuk Romeine 7

Kyk Romeine 7:14 in konteks