Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 5:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die gevolg hiervan is dat net soos die sonde oor almal regeer het en die dood oor hulle gebring het, God se genade nou regeer. Dit laat ons nou as regverdiges voor God staan, en loop uit op die ewige lewe wat ons deur Jesus Christus ons Here sal ontvang.

Lees volledige hoofstuk Romeine 5

Kyk Romeine 5:21 in konteks