Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die saak staan heeltemal anders met daardie mense wat geen prestasie het waarop hulle kan staatmaak nie, maar wat glo in Hom wat die goddeloses vryspreek – hulle word vrygespreek deurdat hulle glo.

Lees volledige hoofstuk Romeine 4

Kyk Romeine 4:5 in konteks