Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En Abraham se geloof het nie verswak nie, al het hy baie goed besef dat sy eie liggaamlike vermoëns alreeds gedaan was – hy was al omtrent 100 jaar oud – en dat sy vrou Sara nie meer kinders kon hê nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 4

Kyk Romeine 4:19 in konteks