Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die seremonie van die besnydenis was ’n teken, ja, ’n plegtige bekragtiging daarvan dat Abraham alreeds geglo het en deur God vrygespreek is – selfs nog voor sy besnydenis. So het Abraham die geestelike voorvader geword van almal wat glo sonder dat hulle die besnydenis ontvang het en só deur God vrygespreek is.

Lees volledige hoofstuk Romeine 4

Kyk Romeine 4:11 in konteks