Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Abraham is ons aardse voorvader. Hoe pas hy in hierdie prentjie van vryspraak deur die geloof?

2. Was dit op grond van sy goeie werke dat God hom vrygespreek het? As dit inderdaad so was, sou hy dalk goeie rede gehad het om te spog. Maar vanuit God se oogpunt het hy absoluut niks gehad om oor te spog nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 4