Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 3:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Waarop kom dit neer? Dat ons wat Jode is, voor God beter is as ander? Hoegenaamd nie! Ons het immers reeds duidelik aangetoon dat die Jode sowel as die nie-Jode almal onder die mag van die sonde verkeer.

Lees volledige hoofstuk Romeine 3

Kyk Romeine 3:9 in konteks