Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 3:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar,” kan party sê, “dan dien ons ongeregtigheid tog ’n goeie doel, want as God ons ten spyte van ons sondes vryspreek, sal dit vir die mense wys hoe wonderlik goed Hy is. En dan sou God mos onregverdig wees as Hy die sonde wel straf!” Ja, so sou mense nogal geneig wees om te redeneer.

Lees volledige hoofstuk Romeine 3

Kyk Romeine 3:5 in konteks