Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 3:30-31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

30. Daar is net een God en daar is net een manier om sy vryspraak te ontvang. Hy spreek mense vry net deurdat hulle glo – en dit geld vir Jode sowel as nie-Jode.

31. As ons die geloof beklemtoon, beteken dit dan dat ons die wet ter syde stel? Natuurlik nie! In werklikheid laat ons die wet juis tot sy reg kom.

Lees volledige hoofstuk Romeine 3