Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 3:13-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

13. “Hulle keel is soos’n geopende graf. Met hulle tonge pleeg hulle bedrog.”“Die gif van dodelike slangedrup van hulle lippe.”

14. “Hulle monde is vol vervloekingen bitterheid.”

15. “Hulle is haastig om moord te pleeg.

16. Oral waar hulle gaan, laat hulle verwoestingen ellende agter.

Lees volledige hoofstuk Romeine 3