Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 16:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Groete ook aan die gemeente wat in hulle huis bymekaarkom. Groete vir my geliefde vriend Epenetus. Hy was die heel eerste persoon in die Romeinse provinsie Asië wat tot die Christelike geloof gekom het.

Lees volledige hoofstuk Romeine 16

Kyk Romeine 16:5 in konteks