Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 16:26-27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

26. maar is nou onthul. Soos deur die profete voorspel en in opdrag van die ewige God, is dit aan alle volke bekendgemaak sodat hulle kan glo en die Goeie Nuus kan gehoorsaam.

27. Aan dié God wat enkel en alleen die ware wysheid is, kom die heerlikheid toe, deur Jesus Christus, vir altyd en altyd. Amen.

Lees volledige hoofstuk Romeine 16