Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 15:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ook gekom sodat die nie-Joodse nasies God kan verheerlik op grond van sy ontferming teenoor hulle. Dit is soos die Skrif sê:“Ek sal U loof onder die nie-Joodse nasies,ek sal tot eer van u Naam’n lofpsalm sing.”

Lees volledige hoofstuk Romeine 15

Kyk Romeine 15:9 in konteks