Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 15:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het dit gedoen onder die besef dat hulle so baie aan daardie gelowiges verskuldig is. Omdat die Joodse gelowiges bereid was om soveel geestelike seëninge met die nie-Joodse nasies te deel, is die minste wat hulle kan doen om die Joodse gelowiges met materiële dinge te help.

Lees volledige hoofstuk Romeine 15

Kyk Romeine 15:27 in konteks