Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 15:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n evangeliedienaar van Christus Jesus onder die nie-Joodse nasies is. Soos ’n priester in die heiligdom bedien ek die Goeie Nuus aan julle, en so word julle ’n offer aan God met ’n lieflike geur, ’n offer wat Hy verwelkom en wat deur die Heilige Gees aan Hom gewy is.

Lees volledige hoofstuk Romeine 15

Kyk Romeine 15:16 in konteks