Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 15:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek bid dat dié God wat aan ons ’n toekomsverwagting gee, deur die geloof julle lewens met blydskap en vrede sal vul. Ja, mag julle lewens tot oorlopens toe vol verwagting word deur die kragtige werking van die Heilige Gees.

Lees volledige hoofstuk Romeine 15

Kyk Romeine 15:13 in konteks