Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 14:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op grond van my verhouding met Jesus die Here is ek absoluut oortuig daarvan dat ’n mens enige soort kos kan eet. Dis nie op sigself onrein nie. Maar as iemand dit as onrein beskou – nou ja, dan is dit vir daardie persoon verkeerd.

Lees volledige hoofstuk Romeine 14

Kyk Romeine 14:14 in konteks