Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 12:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As dit is om ander op te beur, lê jou daarop toe. As jy materiële ondersteuning kan gee, doen dit sonder bymotiewe. As God aan jou leierseienskappe gegee het, hanteer dit met toewyding. En as jy die gawe het om ander in hulle nood by te staan, doen dit met ’n vrolike hart.

Lees volledige hoofstuk Romeine 12

Kyk Romeine 12:8 in konteks