Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 12:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net so is dit ook met Christus se liggaam. Al is ons baie, vorm ons saam een liggaam omdat ons aan Christus verbind is, en as ledemate van hierdie één liggaam hoort ons saam en het ons mekaar nodig.

Lees volledige hoofstuk Romeine 12

Kyk Romeine 12:5 in konteks