Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 12:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Doen eerder wat die Skrif sê: “As jou vyande honger is, gee aan hulle iets om te eet. As hulle dors is, les hulle dors. Deur dit te doen, sal julle hulle bloedrooi van skaamte maak.”

Lees volledige hoofstuk Romeine 12

Kyk Romeine 12:20 in konteks