Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 12:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nou wil ek julle baie ernstig vra, broers en susters: As julle dink aan alles wat God in sy groot barmhartigheid vir julle gedoen het, gee dan julleself aan Hom as ’n lewende en heilige offer. Dit is dié soort offer waarvan Hy hou, en wat julle diens aan God werklik sinvol maak.

Lees volledige hoofstuk Romeine 12

Kyk Romeine 12:1 in konteks