Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 11:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle is op die oomblik wel vyande van die Goeie Nuus, maar dit kom julle ten goede omdat God sy gawes nou aan julle geskenk het. Tog is hulle, wat God se uitverkiesing betref, nog steeds geliefdes van God – Hy het immers sy beloftes aan die aartsvaders gegee

Lees volledige hoofstuk Romeine 11

Kyk Romeine 11:28 in konteks