Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 11:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die eerste stukkie deeg aan God geoffer word, beteken dit dat die hele baksel eintlik aan Hom behoort. Net so, as die wortels van die boom aan God gewy is, sal die takke ook aan Hom behoort.

Lees volledige hoofstuk Romeine 11

Kyk Romeine 11:16 in konteks