Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 11:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sou verder kon vra: Israel se struikeling beteken tog seker nie dat hulle tot ’n finale val gekom het nie? Sekerlik nie! God se plan was om deur Israel se val die verlossing vir die nie-Joodse nasies beskikbaar te maak sodat hulle weer op hulle beurt vir Israel jaloers kan maak.

Lees volledige hoofstuk Romeine 11

Kyk Romeine 11:11 in konteks