Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 1:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit gaan oor sy Seun, Jesus Christus. Wat sy menslikheid betref, is Hy uit die nageslag van Dawid gebore. Wat sy heilige Goddelikheid betref – sy opstanding uit die dood het kragdadig bevestig dat Hy die Seun van God is. Wat meer is, Hy is ook ons Here!

Lees volledige hoofstuk Romeine 1

Kyk Romeine 1:4 in konteks