Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 1:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle is bewus van God se bepaling dat mense wat met sulke praktyke besig is, die dood verdien. Tog is hulle nie net self aktief daarmee besig nie; hulle spoor ook nog ander aan wat daarmee besig is.

Lees volledige hoofstuk Romeine 1

Kyk Romeine 1:32 in konteks