Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 1:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op dieselfde manier het die mans die natuurlike manier om seksueel te verkeer prysgegee en ’n brandende begeerte na mekaar begin koester. Mans het skandelike dade met mekaar bedryf. Gevolglik moes hulle in hulle eie persoon die duur prys vir hulle perversiteit betaal.

Lees volledige hoofstuk Romeine 1

Kyk Romeine 1:27 in konteks