Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 1:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want hulle kan sy onsigbare eienskappe, naamlik sy ewige krag en sy Goddelikheid, reeds van die skepping van die wêreld af duidelik uit sy handewerk waarneem. Daarom kan hulle hulleself nie verontskuldig nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 1

Kyk Romeine 1:20 in konteks