Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie brief kom van Paulus. Ek is ’n dienskneg van Christus Jesus. Hy het my geroep om sy apostel te wees. Ek is afgesonder om God se Goeie Nuus te verkondig.

Lees volledige hoofstuk Romeine 1

Kyk Romeine 1:1 in konteks