Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 8:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die eerste engel het op sy trompet geblaas en hael en vuur vermeng met bloed is op die aarde gestort. ’n Derde van die aarde is verskroei. ’n Derde van die bome is verskroei en al die groen gras is verbrand.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 8

Kyk Openbaring 8:7 in konteks