Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 8:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het ek gekyk en ’n besondere arend, wat hoog in die lugruim vlieg, met ’n skril stem hoor uitskreeu: “Hoe vreeslik, hoe vreeslik, hoe vreeslik sal dit nie vir die bewoners van die aarde wees as die oorblywende engele binnekort op hulle trompette blaas nie!”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 8

Kyk Openbaring 8:13 in konteks