Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 8:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die derde engel op sy trompet geblaas, en ’n reuse ster wat soos ’n fakkel brand, het van die hemel af op ’n derde van die riviere en op die waterfonteine geval.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 8

Kyk Openbaring 8:10 in konteks