Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 4:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vier lewende wesens het elkeen ses vlerke gehad wat rondom en aan die binnekant vol oë was. Hulle het dag en nag, sonder enige ruspouse, aanhou sê:“Heilig, heilig, heiligis die Here Goddie Almagtige,Hy wat was en wat isen wat kom.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 4

Kyk Openbaring 4:8 in konteks