Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 4:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

val die 24 ouderlinge in aanbidding neer voor Hom wat op die troon sit. Hulle aanbid Hom wat vir altyd lewe en sit hulle krone voor die troon neer en sê:

Lees volledige hoofstuk Openbaring 4

Kyk Openbaring 4:10 in konteks