Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 3:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die een wat aanhou oorwin, sal net so met wit klere aangetrek word. En Ek sal sy naam nooit uit die Boekrol van die Lewe vee nie, maar voor my Vader en sy engele getuig dat hy van mý mense is.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 3

Kyk Openbaring 3:5 in konteks