Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 22:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die engel het toe aan my gesê: “Hierdie woorde is geloofwaardig en betroubaar. Die Here God wat sy Gees aan die profete gegee het, het sy engel gestuur om aan sy diensknegte te wys wat binnekort moet gebeur.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 22

Kyk Openbaring 22:6 in konteks