Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 21:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die twaalf poorte is van twaalf pêrels gemaak. Elkeen van die poorte is uit een pêrel gemaak. Die strate van die stad is van suiwer goud, so helder soos deurskynende glas.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 21

Kyk Openbaring 21:21 in konteks