Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 20:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het toe van oor die hele breedte van die aarde af opgetrek en die laer van hulle wat aan God toegewy is, en die geliefde stad omsingel. Daar het egter vuur van die hemel af op hulle afgekom en hulle verteer.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 20

Kyk Openbaring 20:9 in konteks