Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek ken jou swaarkry en jou armoede, maar tog is jy ryk. Ek weet ook van die leuentaal van dié wat sê dat hulle Jode is en dit nie regtig is nie, maar eintlik deel is van die sinagoge van Satan.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:9 in konteks